Sissy Boy is ook reg vir die somer-feestyd met 'n verskeidenheid skemerkelkie-rokke (tussen R599 en R799), van 'n klassieke skouerlose snit tot die moet-hê-eenskouer-rok. Hierdie rokke is deel van 'n beperkte reeks – so maak seker jy loop dit nie mis nie.

Vir meer inligting: 021 506 4600 of www.sissyboy.co.za