Wees stylvol in die nuwe jaar as jy weer gaste onthaal. Skink vir hulle iets koels uit hierdie besonderse kraffie van fyn Finse glas. Of bederf jouself gewoon en doen dit sommer wanneer jy op jou eie is.

R895 van Melissa's. Navrae: 021 888 2999.