Glinster net waar jy gaan met ToyWatch se nuwe edelsteen-reeks. Die horlosies (vanaf R4 799) is spesiaal ontwerp met die oog op vroue se voorliefde vir juwele wat skitter. Daar is ses horlosies in dié reeks. Skakel 0861 TOYWATCH (869928) of besoek www.toywatch.co.za vir meer inligting.