Gebruik dit as notaboeke, vir resepte, 'n plakboek of selfs 'n foto-album. Laat hierdie kleurryke notaboeke jou dag opkikker. Dis in 3 groottes beskikbaar by Mr Price Home. Prys: vanaf R15,99.