Bind ‘n breë lint onderdeur jou skoene en maak ‘n groot strik om jou enkels. Hierdie inspirasie is verkry by die vertoning van Stefania Morland se herfs-winter-2009-reeks by die Audi-Modeweek in Johannesburg. Vir ekstra tekstuur kan jy fluweel-linte gebruik.