• Fokus op iets waarvoor jy lief is. Dis dikwels die goed wat ons afskeep. Maak tyd vir dit wat jy geniet.
  • Hou op energie en tyd mors op iets wat regtig nie vir jou werk nie. Probeer iets nuuts.
  • Verbreek ’n slegte gewoonte. Al is dit net een.