Wat jy moet weet

1. Wit op wit is gróót!

2. Die boyfriend-jean is terug! Dié keer dra jy hom met 'n stylvolle paar hakke...

3. Monochroom (swart-en-wit-items) is hier om te bly 4. Spatsels van helder kleure - geel, groen, oranje, pienk (veral koraal) en rooi (granaat-kleur)- by jou wit-en swart-items is ideaal


5. Kry jou snyerspak gereed vir enige geleentheid, en moenie daardie sy-hemp te gooi uitgooi nie


FOTO: Bonang Matheba (regs), Revlon se gesig, was die aanbieder van dié geleentheid

Lees meer oor die beeldskone Bonang hier