Vang sokkergees en versier jou nek met dié sokkerbalhangertjie van silwer met swart sirkoniumstene (R3 999), silwerhanlssnoer (R799) en skakel (R269) van Thomas Sabo, 011 483 0102.