Dié kunsleer-handsakke (vanaf R550 tot R699) spog met mode-details soos deurstikwerk, dubbelhandvatsels en kettingbande. Vir meer inligting, skakel 011 555 2300 of besoek www.busbyleather.co.za