Songs of Praise o.l.v. Richard Cock kom na Nelspruit op 3 Junie 2012. Dit word aangebied in die Hervormde Kerk, Belladonnastraat 120 Nelspruit. Toegang is R75. Kaartjies kan bespreek word by die kerkkantoor (tel. 013 7411455) en sal by die deur ook beskikbaar wees. Verdere inligting of navrae by 082 460 8252