Aangesien goudkleurige koi's welvaart simboliseer, kan hierdie hangertjie dalk net die gelukbringer wees wat jy nodig het vir 2012. Uitsny-hangertjie van geelkoper aan 'n silwerhalssnoer (R540), Smith Jewellery @ The Fringe Arts.

Kontak 079 494 1156