Skaapwol-afwerking is by die internasionale ontwerpers soos Mulberry en plaaslik by ontwerper Tiaan Nagel se winterreeks te sien.  Ook hierdie leerstewels is met skaapwol uitgevoer (vanaf R1 354), Green Cross.
Leer stewel (vanaf R1 354), Green Cross

Vir meer inligting, besoek www.green-cross.com of skakel 021 507 9700