Die skone kunste en die ingewikkelde tegniek van resin giet, is saam ingespan om dié Kant & Klaar Hearts-oorbelle (R260) van Moois & Meer te skep.

Skakel 079 523 8374 of besoek www.mooisenmeer.co.za