Met Valentynsdag om die draai en die somer nog in volle swang, is hierdie 'n heerlike speelse geskenk. Die Brasliaanse sandaalmaker Havianas het hierdie plakkies (R250) spesiaal vir Valentynsdag uitgebring. Dit breek weg van die normale hartjies en pyltjies wat met die dag geassosieer word en 'n oulike patroon van gelukkige paartjies.

Dié plakkies is ekslusief beskikbaar by YDE. Skakel 021 460 2500 vir inligting.