1. TOMTOM GPS
Die slim keuse in persoonlike navigasie – die TomTom XL.

AANBOD: Diners Club-lede kry 20% afslag en betaal sleg
R1 999 (afleweringskostes ingesluit).

  • XL 4.3" wye skerm
  • Plug & go
  • EasyPort™-montering
  • Opgedateerde kaart van Suider-Afrika geïnstalleer
  • Map Share™-tegnologie

Om joune te bestel, besoek die Diners Club-webwerf of kontak die Diners Club Concierge Sevice by 0861-DINERS (346377)

** Aanbod geldig tot en met 30 November 2009 (afleweringskostes na hoofbestemmings ingesluit)

2. TRANSCEND HARD DRIVE
Beveilig jou persoonlike data met Transcend se nuwe draagbare hardeskyf tydens die wintermaande se kragonderbrekings. Die elegante StoreJet 25F kombineer enorme stoorspasie met stylvolle ontwerpers-diamantpatrone op 'n metaal-afwerking.

AANBOD: Diners Club-lede kry 15% afslag en betaal slegs
R830 – 250GB
R994.71 –
320GB
R1 777.00 –
500GB

Pryse sluit BTW in.

Om joune te bestel, besoek die Diners Club-webwerf of kontak die Diners Club Concierge Sevice by 0861-DINERS (346377)

** Aanbod geldig tot en met 30 September 2009 (afleweringskostes na hoofbestemmings ingesluit)

Vir nog aanbiedinge en om jou Diners Club-kaart te bestel,

besoek Diners Club se webwerf