Dit gee moeiteloos daardie ekstra iets aan enige uitrusting. Hunter se nuwe slangvelmotief-stewels (R2 225 per paar) vir Winter 2013 beskikbaar in 3 verskillende kleure.

Vir meer inligting, skakel 031 301 2464