Januarie 2010 het Stef Bos begin werk aan ' n solo-vertoning met die naam van 'Vuurvlieg' waarin hy wou ondersoek hoe hy sy musiek, stem en lirieke sou kan kombineer met ‘n soort van acting and standup comedy vir ‘n storie wat vertrek by homself maar bo hom uitstijg. 'Ons is ‘n deel van ‘n grotere geheel'...dit was sy vertrekpunt. Weg van die Ek-wereld waarin ons dikwels lewe en verdwaal, terug naar die mysterie, weg van die materie. Die eerste oefenlopies het gebeur in Suid Afrika waarna die vertoning 70 keer gespeel is in Holland en België, om nou terug te kom na die plek waar dit gebore is in sy volle rypheid. Volgens die kritieke overseas is dit die 'meest verrassende, eerlike en beste wat Bos ooit het voortgebring'.