Ons het uiteindelik 20 finaliste in ons Liefdesbrief-kompetisie! Dit was ’n baie moeilike keuse, want alle minnebriewe was uit die hart geskryf. Dis nou júl beurt om die mooiste een te kies. Stem nóú deur daarop te klik.