Onthou, die wenners kry 'n prys ter waarde van R2 150:

  • 'n Camelot Spa Personalized Journey - 'n pamperlangsessie nét vir julle
  • 'n Jaar se intekening op SARIE én SARIE KOS
  • 'n Elegante dra-sak
  • Op die vrou af 2 ('n versameling SARIE-rubrieke deur André le Roux)
  • Miglio-oorbelle en SARIE-produkte