Dolce & Gabbana se flonkerende herfsreeks het dadelik Hollywood-sterre verlei - aktrise Anne Hathaway en TV-ster Kim Kardashian was van die eerstes wat hulle in sterre drapeer het. Komaan, dis jóú tyd om te skitter!

Ster-armband (R850), Lulu Belle.
Vir meer inligting kontak 012 346 6424 of 021 671 5728
Ster-armband (R850), Lulu Belle