"Ek het nie meer 'n vrees vir die dood nie, maar ek het 'n fanatiese neurose om dinge dié kant reg te maak vir my kinders. Maar ek gaan nie in vrees lewe nie - ek ervaar elke klein detail van die lewe intenser." - Steve Hofmeyr in die nuutste uitgawe van SARIE.

* Lees ook die eksklusiewe uittreksel uit sy nuutste boek, Vier briewe vir Jan Ellis.