Só twiet Steve Hofmeyr: "Dit is ‘n feit dat sangers en slotte slegs pakke koop vir hofsake."

Nog 'n twiet: "Die 176 lande wat nie vir die Wêreldbeker gekwalifiseer het nie, besit vier keer meer kernwapens as die 32 wat het."