Steve sê in SARIE September 2008:
As dit nie die ernstige infeksie was nie, sou dit sweerlik 'n hartaanval of beroerte gewees het, glo hy. Iets moes noodwendig in sy lyf ingee ná al die dinge wat tegelyk in sy lewe gebeur het.

*Joost van der Westhuizen, oud-Springbokkaptein, het Saterdagaand by sy huis in Dainfern inmekaarsak, ná wat vermoedelik 'n hartaanval of beroerte was. Van der Westhuizen is in 'n "baie ernstig, maar stabiele toestand". (Bron: Die Burger)