"DIS RUGBY, nie ysskaats nie. Rugby is rofstoei vir balbesit. Die spelplan is VREES afdwing. Wat sonder Bakkies moeilik is. Soos ons gesien het." - Só het Steve pas op sy Twitter-blad getwiet. Lees ook: Bakkies se ma sê: ‘Ek’s trots op jou; die Here sal jou oplig’ op Beeld se webtuiste.