Daar word beweer dat 'n mens sowat 80 keer per nag rondrol omdat die senupunte van jou skouers, heupe en knieë seer raak.

Die matras-vervaardiger Sealy het nou 'n nuwe matras ontwerp wat hulle die "No more toss & turn"-matras noem. Dit is só ontwerp dat 'n spesiale soort spons dié kieskeurige dele van jou liggaam ondersteun.

Skakel 011 309 4000 vir navrae of besoek www.sealy.co.za