Onder die nagenoeg 140 000 mense wat vanjaar die fees bygewoon het, was die model Kate Moss.

Beyoncé Knowles is een van die vele bekendes wat opgetree het.

En albei het hul stylvolle hakke vir een dag opsy geskuif vir 'n paar Hunter-stewels (R1 500). As hulle kan, jy kan ook.

Vir meer inligting, kontak 031 301 2464.