"Hoe eenvoudiger iets is, hoe gelukkiger maak dit my. Toast en eiers. Om deur die Vrystaat of Karoo te ry. Om in my eie klein wêreldjie weg te raak." - Suzaan Steyn, RSG-omroeper in SARIE, Augustus 2007 en gewese TV-nuusleser.

Goedvoel-gedagtes soos hierdie is te kry op ons splinternuwe agtergronde vir jou rekenaarskerm. Jou inspirasie élke dag!