Dié naam is al vir jare in die SA modewêreld bekend vir uitstekende vakmanskap en ontwerpe wat tydloos, dog hoogmode is.

Hy het onlangs 'n nuwe winkel in Waterkantstraat 125, Kaapstad, oopgemaak.

Hier word net swart nommertjies verkoop!

Kyk by www.francoisrall.com of skakel 083 270 6629.