Kombinasies van swart-en-wit is koning dié somer, selfs verskillende patrone bymekaar. Só het die Alexis Mabille-slooprok die toon aangegee tydens die Paryse Modeweek somer 2011 (foto bo).

Uitrusting:

T-hemp met patroon (R699), Diesel. Polkakol-serp (R130), Lulu Belle. Volromp (R1 100), Thula Sindi by uitsoektakke van Edgars.

T-hemp, Polkakol-serp, volromp

Perspeks-borsspeld (R55), Imagenius

Perspeks-borsspeld (R55), Imagenius

Streep-sonhoed (R249), Accessorize

Streep-sonhoed (R249), Accessorize

Platform-hakskoen van kuns-blinkleer (R1 399), Bebe @ Edgars

Kuns-kameering (R99), Accessorize

Kuns-kameering, (R99), Accessorize