Verlede siesoen was dit gewild by pasklaar reekse van ontwerpers soos Balmain, Marni en Dolce & Gabbana. As jy die klere te oorweldigend vind, belê in 'n bykomstigheid soos dié sonbril (R4 490), Dolce & Gabbana by Sunglass Hut.

Kontak: 021 555 0284, 011 883 6606