"Bly nederig en wees bewus daarvan dat jy nooit ophou leer nie. Jy moet soos 'n spons wees wat alles absorbeer. Moet nooit dink jy is nou dáár nie, want jy is nie. Jy gaan nooit dáár wees nie." - Tanya van Graan, model en aktrise