"Ek glo daarin om elegant oud te word." - Tatjana Patitz, 'n model wat pas sonder enige grimering in 'n Harper's Bazaar-fotosessie verskyn het. (Bron: www.harpersbazaar.com)

Klik om te sien watter modelle nog in die September-uitgawe van Harper's Bazaar sonder grimering verskyn.