TEKEN in teen 35% AFSLAG + staan die kans om een van 50 NIVEA Q10 plus-geskenkpakke ter waarde van R600 elk te WEN

'n Mooi gelaatskleur en fyner porieë laat vel jonger lyk. Die nuutste toevoeging tot die wêreld se topverkoper-velsorgreeks, NIVEA Q10 plus, is spesiaal geformuleer om porieë te help verfyn. Dié ligte, nie-olierige dagroom vir kombinasievel, NIVEA Q10 plus Pore Refining Day Cream, laat vel stralend glad en egalig lyk. Dit bevat Q10 en keratien wat help om die herstelmeganismes in die vel ’n hupstoot te gee. Dit aktiveer ook die vel se eie oksidante vir die bevegting van vry radikale, een van die oorsake van velverkleuring en plooie. Die son se UV-strale is ’n ander sondaar, daarom bevat die room ook ’n SBF 15 om verdere donker vlekke te voorkom. Die nuwe verpakkingsontwerp en logo herinner aan die ikoniese blikkie NIVEA Crème van honderd jaar gelede. Besoek www.NIVEA.co.za vir nog inligting

ELKE GESKENKPAK BEVAT

  • NIVEA Q10 plus Anti-Wrinkle Pore Refining Day Cream
  • NIVEA Q10 plus Anti-Wrinkle Day Cream
  • NIVEA Q10 plus Anti-Wrinkle Night Cream
  • NIVEA Q10 plus Anti-Wrinkle Eye Cream

3 redes waarom jy hierdie kans moet gebruik. Jou SARIE-intekening beteken 

  • Jy weet jy sal nie ’n uitgawe misloop nie
  • Jy betaal net R26,05 per uitgawe (gewone prys R31)
  • Dis ’n kans om jouself – of iemand vir wie jy omgee – te bederf!

DIE AANBOD IS GELDIG TOT 14 JULIE 2013 (NET IN SA). DAAR IS GEEN AFSLAG OP POSGELD EN BTW NIE.


TEKEN IN & WEN 'n Mitsubishi ASX ter waarde van R304,900

Teken nou in op SARIE teen R349,80* vir 12 gedrukte uitgawes of R279** vir 12 digitale uitgawes én jy het die kans om ’n Mitsubishi ASX GLX ter waarde van R304 900 te wen. SARIE en haar sustertydskrifte FAIRLADY en TRUE LOVE bied hierdie intekenaanbod saam met Mitsubishi aan.

Net so stylvol en veelsydig soos jy! Dís die Mitsubishi ASX, die onafhanklike vrou se oplossing vir die eise van die moderne leefstyl. En nou kan jy dalk jou sit agter dié ryding se stuurwiel kry deur eenvoudig op jou gunsteling-vrouetydskrif in te teken. Danksy moderne tegnologie soos Bluetooth, tru-afstandbeheer, leersitplekke, 7 lugsakke, Mitshubisi se gevorderde RISE-bakwerkkonstruksie en ABS-remme met EBD-beheer is die ASX nie net sag op die oog en lekker om te bestuur nie, dis boonop gebou vir veldpaaie én die betonoerwoud. Dit maak nie saak of jy plaasvrou, veldvrou of stadsvrou is nie, die ASX is nét reg vir jou.

*Jy spaar R93 op die gedrukte jaarlikse intekenaarprys, en jy kan dit met ’n maandelikse debietorder van R29,15 betaal.
**Jy spaar R93 op die digitale jaarlikse intekenaarprys, en jy kan dit met ’n maandelikse debietorder van R23,25 betaal.

Die aanbod is geldig tot 30 September 2013 (net in SA). DAAR IS GEEN AFSLAG OP POSGELD EN BTW NIE.

TEKEN IN OP SARIE KOS


SARIE KOS Junie/Julie

Teken in op SARIE KOS en spaar 35% - afslag! Bederf jouself en betaal slegs R31.84 elke tweede maand.

Dis ons mans-uitgawe en hier is ’n spesiale aanbod vir al die hardwerkende menere. Teken in op SARIE KOS vir afslag van ’n volle 35% en betaal slegs R31.84 per uitgawe. Kry jou eie SARIE KOS – en laat die vrou in jou lewe self hare koop.

* DIE AANBOD IS GELDIG TOT 28 JUNIE 2013 (NET IN SA). DAAR IS GEEN AFSLAG OP POSGELD EN BTW NIE.

Klik om in te teken op SARIE KOS of te hernu

TEKEN OOK SÓ IN

1. SKAKEL 0860 103 664

2. E-POS sarie_inteken@media24.com EN ONS KONTAK JOU.

3. SMS SUBS SARIE na 32361 (geen leestekens) EN ONS KONTAK JOU  (’n tarief van R1 per SMS geld)

* ONTHOU: As jy nie gelukkig is met jou tydskrif nie, kan jy dit binne 5 dae vandat jy jou tydskrif ontvang het aan ons terugstuur en ons sal jou geld terugbetaal sonder enige vrae.  

SARIE EN SARIE KOS DIGITAAL

 

Lees jóu SARIE en SARIE KOS enige tyd, enige plek. Teken in op die digitale weergawes hier en laai dit maklik op jou rekenaar of tablet.

HET JY HULP NODIG MET JOU DIGITALE INTEKENING?

SKAKEL 0860 105 802 OF STUUR 'N E-POS NA sarie_inteken@media24.com SARIE Julie 2013
* Teken in op Zinio * Teken in op My Subs SARIE KOS Junie/Julie * Teken in op Zinio * Teken in op My Subs

 VIR ENIGE NAVRAE: Stuur 'n e-pos aan brumilda.verhoog@media24.com