Teken NOU in op SARIE en betaal slegs R24 per uitgawe. Boonop kan jy een van 32 SARIE-lesers wees wat elk ’n Eucerin® DermoDENSIFYER-geskenkpak met 'n Busby-juwelesakkie van leer ter waarde van R1 200 wen

Die dag-, nag-, oog- en lipsorgprodukte in Eucerin® se DermoDENSIFYER-velsorgreeks is ontwikkel om die sigbare tekens van veroudering sagkens dog doeltreffend te
verminder. Eucerin® DermoDENSIFYER se formule bevat 2 teenverouderingsbestanddele, Arctin en Apaceae-peptide, wat saam-saamdie produksie van kollageen aanhelp en so
selvernuwing bevorder* en lyntjies sigbaar laat verminder**. Die sonbeskermingsfaktor van 15 keer ook die vorming van vlekke op die vel.
Die resultaat is 'n fermer, meer elastiese en pragtige vel.

*Volgens resultate van ’n vergelykende verbruikerstudie deur die Beiersdorf-navorsingsentrum in Hamburg (2007)
**Volgens resultate van ’n vergelykende verbruikerstudie om veldigtheid deur mikroskopiese analise te bepaal (2007)

Kleur en styl van die Busbyjuwelesakkie is onderworpe aan beskikbaarheid.

Jou SARIE-intekening beteken

1. Jy spaar R60 per jaar

2. Jy weet jy sal nie 'n uitgawe misloop nie

3. Jy betaal R24 per uitgawe (gewone prys R29,95)

4. Dis 'n kans om iemand vir wie jy lief is te bederf - én jouself! Die aanbod is geldig tot 17 April 2011 (net in SA). Daar is geen afslag op posgeld en BTW nie.

  • Stuur 'n e-pos aan sarie_inteken@media24.com EN ONS KONTAK JOU
  • SMS SUBS SARIE na 32361 (geen leestekens) EN ONS KONTAK JOU (’n tarief van R1 per SMS geld)
  • Skakel 0860 103 664

SARIE TYDSKRIF

 
TEKEN NÓÚ IN op SARIE en kom in aanmerking vir dié spesiale aanbod
OF HERNU JOU INTEKENING op SARIE en kom in aanmerking vir dié spesiale aanbod

SARIE KOS TYDSKRIF

TEKEN NÓÚ IN op SARIE KOS en kom in aanmerking vir dié spesiale aanbod

SARIE + SARIE KOS TYDSKRIFTE

Teken in op albei tydskrifte

SARIE DIGITAAL

 

Lees jóu SARIE en SARIE KOS enige tyd, enige plek. Teken in op die digitale weergawes hier en laai dit maklik op jou rekenaar of tablet.

NB: Klik vir als wat jy moet weet oor jou digitale SARIE en SARIE KOS + hoe om te koop.