Die horlosies se bandjies en gesigte kan maklik omgeruil word. Koop verskillende gekleurde bandjies teen R599.

Die reek is beskikbaar by Luella- en Fabianni-winkels. Skakel 0861 869 928 of besoek www.toywatch.co.za