"Die dinge waarvoor ek die bangste was, is my lewe se hoogtepunte. Alles wat nuut en uitdagend is, is die moeite werd, want dit dwing jou uit jou gemaksone." - Tobie Cronjé, akteur.