1. Skitter in ’n ontwerpersrok (hooffoto)

Dié sjiek blinker-rok is eksklusief vir ons aanlynwinkel ontwerp.

Anneline-rok (R1 400), KLûK CGDT.

2. Kurwes kraai koning

Danielle-rok (R850) en Danielle-watervaltrui (R850), albei van georgette-mengelstof, Danielle Margaux.

Danielle Margaux

* Lees ook ontwerper Danielle Margaux se wenke vir die voller figuur.

3. Metaalkleure

Mary Jane-balletstylskoene van leer (R435).  

Mary Jane-balletstylskoen van Amanda Laird Cherry 

Alberta-brogues van leer (R435). Albei Amanda Laird Cherry.

Alberta-brogues van Amanda Laird Cherry

4. Spatsel kleur

Minneolahandsak van kunsleer (R350), Intershu.

Minneola-handsak van Intershu

5. Luiperd-patroon

Kaatjie-van-die-baan-serp vir elke dag (R250), SARIE.

Kaatjie-van-die-baan-serp van SARIE

6. 70’s-stewels
 
Madrid-stewels van suède, met leervoering (R2 490), Errol Arendz.

Madrid-stewels van suède van Errol Arendz

7. Dag tot aand

Prinses-oorbelle van skulppêrels en kristalle (R435), Modern Design Jewellery.

Prinses-oorbelle van Modern Design Jewellery

8. Rooi

Geisha-kimono-rok vir jou Japannese inspirasie (R750), August.

Diaan Lawrenson in 'n Geisha-kimono-rok van August

Diaan Lawrenson (Paula van
7de Laan) wys 4 vroulike style in ons aanlyn-tydskrif.

9. Geklee soos ’n prinses

Kate-oorvourok van katoen-rekbreistof (R650), Christopher Strong. 

Trofee-halssnoer van skulppêrels (R800), Yolandi van Niekerk.

Kate-oorvourok van Christopher Strong

10. Varswater-pêrels

Pienk Pêrelstel met Gelukbringers (R995) Yolandi van Niekerk.

Ook te kry in room (R1 195) ?en groen (R595).

Pienk Pêrelstel met Gelukbringers van Yolandi van Niekerk