Tydloos met Hermès Die ontwerpfokus van die reeks is die Double Tour-bandjie.   Die Cape Cod GM- of PM-horlosie word in Switserland gemaak. Dit het ’n vlekvryestaal-wyserplaat en silwer wysers. Die bandjie vou dubbel om die gewrig en is gemaak van grysbruin, natuurlike Barenia-kalfsleer. ’n Wit Hermès-stiksel rond die ontwerp af.   

Die eenvoud en skoonheid van die Cape Cod-reeks sorg vir tydlose styl.

Alle Hermès-produkte is beskikbaar by
Picot & Moss: 011 660 0500


Cape_Cod PR A4 cc anthracite gm
Double Tour 2