Genoeg vir 350 ml

  • 1 (250 g) komkommer, fyngerasper
  • 250 ml Griekse jogurt
  • 2 knoffelhuisies, fyngekap
  • 2 takkies kruisement, fyngekap
  • sout en varsgemaalde swartpeper

Meng komkommer, jogurt, knoffel en kruisement. Geur goed.