Vang solank trou-gees met dié hemp (R250) waarvan daar net ’n beperkte hoeveelheid beskikbaar is by jou naaste Habits-winkel of www.habits.co.za.