Met so 'n mooi almanak teen jou muur sal jy vanjaar niemand se verjaardag vergeet nie!

Dit is ontwerp en plaaslik vervaardig deur Flowermill, is 1 meter x 250 mm groot en kos sowat R100. Dis landwyd beskikbaar by uitsoek-dekor- en geskenkwinkels. Besoek www.flowermill.co.za vir meer inligting.