Verbeel jou jy's in matriek, en in plaas van daai rok wat jy daardie dae matriekafskeid toe gedra het, kan jy een uit ons winkel kies.

Laat ons weet watter van ons aandrokke jy sou kies vir jou glansaand, en jy kan wen! Die prys is 'n lekker 25% afslag op jou volgende aankoop op sarie.com!

Sluitingsdatum: Woensdag 27 Junie om 2 nm.

Hoe kan jy inskryf? Klik deur na sarie.com-winkel, kyk deur die 'rokke'-afdeling, kry die naam van jou droomrok en vul dit as die antwoord in die inskryfvorm hieronder in.