J Brand het hul nuwe 811-jeans in 'n hele reënboog kleure bekend gestel. Dié nousluitende jeans pas effens hoër om die lyf as laaggesnyde jeans. Vir meer inligting, skakel 021 422 3825 of besoek www.shop-label.com