'n Kragtige kombinasie van ceramides en revolusionêre CPT-tegnologie sorg in Elizabeth Arden Ceramide vir 'n drievoudige aanslag op velveroudering. Dit werk só:

1. Die ryk room plomp fyn lyntjies op die veloppervlak op.

2. CPT-tegnologie verklaar oorlog teen dieper lyne en ondersteun natuurlike kollageen, wat die vel lig en kontoere herstel.

3. Ceramide Triple Complex versterk die vel se vogskans en versag só die sigbare tekens van die tyd.

Vir meer, besoek www.elizabetharden.co.za