Verkondig die vreugde van die feestyd met hierdie mooi bloedrooi woord van Netflorist. Dis van inheemse fynbos en as jy dit oppas, kan dit jare lank mooi bly. Dit kos R259 en kan bestel word by www.netflorist.co.za of 0860 200 600.