Dit is my kombuis!ons as gesin "love dit".Dit is geselig, warm atmosfeer,vol diereen kinders en gedurig drink ons koffie- tee- eet n ietsie- gesels en lag en bid!altyd is daar n deur of kas wat toeklap- kraan wat loop of iemand wat praat.altyd is daar liefde in die hart van ons huis.

Sien ander hoekies/vertrekke