Kry hierdie eksklusiewe beperkte uitgawe van jou gunsteling appel-ontwerpersbottel nóú!

Dié tipiese popkuns-ontwerp in vintage strokiesprentstyl, kompleet met praatborrels, is steeds gevul met die vars pomelo-en-komkommergeure van die gewilde Be Delicious-parfuum.

Vat 'n hap van die lewe met die prettige nuwe voorkoms, blywende sexy ondertone en natuurlike glans van hierdie topverkoper-parfuum.

Die beperkte uitgawe van DNKY Be Delicious is beskikbaar by uitgesoekte Edgars- & Red Square-takke (hoewel die oorspronklike parfuum steeds by skoonheidstoonbanke landwyd beskikbaar is).

Kyk die video vir inspirasie en lees verder om in te skryf

Lees die strokiesprent

234

67

8910

111213

Wat was die laaste strokiesprent? Kyk hier