Die ring, in 3 kleure goud, verteenwoordig die simbool van liefde, vriendskap en getrouheid. Sit dit op jou verjaardaglys. Prys op aanvraag. Verskaffer-navrae: 011 666 2800. Vir nog inspirasie, besoek die Cartier-webtuiste.