Die nuwe Dream Curves Beauty Care-reeksis onlangs bekend gestel en is spesiaal ontwerp vir 'n vrou met kurwes. Dream Curves spesialiseer in onderklere wat vorm gee. Die materiaal is sag met kantinsetsels en gemaklike afwerking. Die reeks is tydloos en wonderlik vroulik.

Kry dit by Les Femmes in Pietermaritzburg (033 394 1123), The Corsetiere in Linksfield (011 264 0174), Kriss in Sandton City (011 783 0901), Bretties in Morningside (011 783 3528) of The Corset Centre in Pretoria (012 460 6468).

Kontak Molly by 021 433 2614 vir inligting, of besoek www.empreinte.eu.