Volgens 'n facebook-opname is onderstaande van die vroue wat julle op SARIE se voorblad wil sien. Hier en daar was daar 'n man (veral Madiba en Morné Steyn), en 'n paar van julle het jul dogters voorgestel. Gaan kyk op sarie.com se facebook-blad as jy dit gemis het:

Amor Vittone
Gretha Wiid
Andriëtte Norman
Shaleen Surtie-Richards
Nianell
Sasha-Lee Davids
Jody Williams
Helen Zille
Gina Athens
Cheree
Lize Beekman
Lianie May
Karen Zoid
Dunay Nortje
Tanya Fourie
Carike Keuzenkamp

Wat dink jy?

of skryf in die kommentaar-boksie hieronder...